Weesgerus Vakansie-Oord Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Weesgerus Holiday Resort |  Date posted:  | Impressions: 25587   234

Weesgerus Vakansie-Oord - Modimolle, Limpopo
Kamp & Leef Gekose Oord

Die oord is in die pragtige Waterberg-gebied geleë, slegs 130km noord van Pretoria. Die oord bied 133 moderne, goedbeplande staanplekke, almal toegerus met kragpunte. Ons bied ook 12 tent-staanplekke met krag. Uitstekende ablusie-geriewe, komplimenteer hierdie staanplekke. Die berghutte het hul eie braaiplek, apart van die gemeenskaplike geriewe. Twee van die 87 berghutte is spesiaal toegerus om voorsiening te maak vir fisiese-gestremde gaste.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Weesgerus Holiday Resort
014 718 7100
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email
Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Latest News